Modulekode | ODT 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Geskiedenis van ouditering: begrip ‘professie’. Die teorie, insluitend die postulate in ouditkunde. Belangrikste begrippe, geselekteerde Maatskappywetartikels deur die Openbare Rekenmeesters- en Ouditeursraad (OROR) en die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) voorgeskryf. Publikasies van die SAIGR en OROR. Beginsels van ouditering, die ouditproses. Interne beheer en stelselontwerp en evaluering. |
Modulekrediete | 32.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FRK 100 of FRK 101 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Ouditkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App